top of page

Latest News

Jovan & Thelma

 

Hierdie dinamiese man en vrou sangpaar beloof om enige gehoor op die punte van hul stoele te hou.  Hulle interaktiewe optredes sluit bekende saam sing liedjies sowel as hul eie komposisies van hul CD in.

 

 Met hul afgeronde en suiwer stemme kan mens hoor dat hulle elkeen ‘n solo kunstenaar in eie reg is. Dit is egter in duet vorm waar hierdie man en vrou kombinasie skitter.  Hul bied 'n ware 3 in 1 vertoning!!

Hul liefde vir mekaar en vir musiek is duidelik sigbaar en hul vertoning sal aanklank vind by enige ouderdom gehoor.

Music

Videos

bottom of page